top of page

Die GROOT Opening!!!!

Sat, 31 Aug

|

Die Weiveld Sokkie Shack

Die Weiveld Shack is 'n bos bevange lekker plek in NZ vir SA en NZ-inwoners wat van 'n tradisionele vorm van paartjie dans hou wat ons SOKKIE noem vir die ou treffersliedjies vanaf die 80's tot en met die Nuwe '2000's.

Registration is Closed
See other events
Die GROOT Opening!!!!
Die GROOT Opening!!!!

Time & Location

31 Aug 2019, 7:00 pm NZST – 01 Sept 2019, 4:00 am NZST

Die Weiveld Sokkie Shack, 23 Carr Street, Tuakau, New Zealand

About the event

Dis weer daai tyd van die maand, waar jou voete jeuk en die mat by die huis krap net nie die spot nie, so trek aan daai lekker paar vellies wat in jou kas is, gooi daai mooi rooi rokkie aan daai perdeby lyfie en kom skeur jou voete waar hulle wil wees op die dans vloer vir 'n lekker Skuur Sokkie.

Die Weiveld Shack is 'n bos bevange lekker plek in NZ vir SA en NZ-inwoners wat van 'n tradisionele vorm van paartjies dans hou wat ons SOKKIE noem vir ou treffersliedjies vanaf die 80's tot en met die Nuwe '2000's. Dit is groot in skaal en het die ou skool Shack / Shed gevoel met soliede en gladde betonvloere en natuurlik die sinkdak. Die dansvloer is groot en het baie tafels en stoele vir die nie-dansers. Dit is kinders veilig en ons ondersteun die bring van jou eie…

Tickets

  • Die GROOT opening

    This ticket allows one entry only

    $15.00

    Sale ended

Share this event

Event Info: Events

©2019 by Die Weiveld Sokkie Shack. Proudly created with Wix.com

bottom of page